Hallo almal, Dirk Steyn hier van Diaz Water Park.

Ons bied hierdie jaar ‘n oplossing aan vir ons kliënte, julle kan deel wees van Diaz Water Park se lidmaatskapsprogram vir net R1600 is daar geen beperkings tot die aktiwiteite by Diazwaterpark vir 24 maande nie! WOW! Die lid mag soveel mense by hulle profiel aansluit vir ‘n addisionele R600 per persoon. Wat ‘n winskoop!

Click or drag a file to this area to upload.
Bykomende lidbyvoegings: 0